korona
SA Kaasfees afgestel oor koronavirus
Die grootste buitelug kulinêre gebeurtenis in Afrika, die 2020 Suid-Afrikaanse Kaasfees, is afgestel weens die nasionale verbod op byeenkomste van meer as 100 mense. Die gewilde fees sou vanjaar vir die 19de keer aangebied word van Saterdag 25 tot Maandag 27 April 2020 op Sandringham buite Stellenbosch. Die Raad[...]