kommersiële sektor
President moet kommersiële sektor nou op groot skaal betrek
President Ramaphosa sal die rol van die kommersiële sektor baie duidelik moet uitstippel in sy Staatsrede hierdie week. Die faktore wat dié sektor se bydrae tot die ekonomie en die land se vooruitgang in die breë ondermyn, moet ook belig en aangespreek word. So maan Christo van der Rheede,[...]