Jongboer van die Jaar-inskrywings
TLU SA Jongboer van die Jaar 2025: Is jy gereed om jou merk te maak?
Die soektog na Suid-Afrika se voorste jong boer begin weer! TLU SA nooi alle jong boere uit om in te skryf vir die 2025 Jongboer van die Jaar-kompetisie, waar die land se mees toegewyde en vooruitdenkende boere meeding vir ongelooflike pryse – insluitend ‘n dubbelkajuit 4x4-bakkie en ‘n internasionale[...]