Jongboer van die Jaar 2024
Wian Süllwald bekroon as TLU SA Jongboer van die Jaar 2024
Wian Süllwald, 'n 31-jarige boer van Bela-Bela in die Waterberg-distrik, is op 4 September tydens die TLU SA Kongres 2024 by die WNNR met groot trots aangewys as die TLU SA Jongboer van die Jaar 2024. Hierdie prestasie is besonder merkwaardig, aangesien Süllwald die eerste varkboer is wat TLU[...]