Jojo Tenks
JoJo Tenks: Jou watermater deur sonskyn en reën
Water in ՚n tenk is meer werd as geld in die bank, daarom maak die wyse boer ՚n plan om water vir sy huis of plaas te berg. JoJo Tenks se wateropgaartenks is perfek hiervoor. Julien Smith, JoJo Tenks se gebiedsbestuurder vir Noordwes, Vrystaat, Wes-Kaap, Oos-Kaap en Lesotho, sê:[...]