IsoMatchtegnologie
Die toekoms is hier: Jupidex bly aan die voortou van presisietegnologie
Vir baie boere is presisieboerdery die begin van die winspad. Jupidex se presisietegnologie bied die boer die toerusting en kennis wat hom in staat stel om met minder insette meer uitsette te lewer. Die Jupidex-groep is daartoe verbind om die boer te dien met die beste en mees gevorderde[...]