inttrac-trading
Inttrac Trading: Laat Niubo jou snoeisels wegwerk
“Na 250 hektaar lyk dit nog nie eers of die Niubo se lemme gewerk het nie,” vertel Alwyn Dippenaar van LA Grape Farms naby Augrabies. Die 1,5-meter Niubo T-Max is van April af besig om die bekende tafeldruiweboerdery te help om korte mette van alle gesnoeide takke en droë[...]