Inkwazi Pumps
Inkwazi Pumps: Kry die regte, bekostigbare pomp by die pompspesialiste
“Die mense van Inkwazi Pumps lewer uitstekende persoonlike diens,” sê Marius Nel, besturende direkteur van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe by Nelspruit. “Ons moes onlangs ՚n aantal boorgate toerus om water aan ons huurders en passasiers by die lughawe te voorsien en Inkwazi het die pompe blitsig afgelewer. Cameron[...]