hernubare energie
Hernubare energie: Die sleutel na bekostigbare, betroubare krag in die landbedryf
Die wêreldbevolking sal na verwagting teen 2050 tot nege biljoen styg. Om te voldoen aan die vraag wat met hierdie hoeveelheid mense verband hou, sal voedselproduksie met 70% moet styg. Gegewe die talle uitdagings wat die landbousektor in die gesig staar, soos klimaatsverandering en stygende produksiekoste, word dit egter[...]