Grondgesondheid en Raadgewers
Tegnologie, Grondgesondheid en Raadgewers
Nasie in Gesprek het die rol van Tegnologie, Grondgesondheid en Raadgewers in Landbou onder die loep geneem tydens die tweede sessie van dag drie van die lewendige opname van die gerespekteerde landbougespreksreeks by Nampo Oesdag 2017 in Bothaville. Die sessie was aangebied deur die kenner en Redakteur van Landbou[...]