Gift of the Givers

Isuzu-vragmotors lewer steeds water vir Gift of the Givers

"Ons glo alles begin met water.” Dit is die grondslag waarop die hulporganisasie, Gift of the Givers, se watervoorsiening aan droogtegeteisterde gebiede rus. Die Oos-Kaap is in Oktober 2019 tot rampgebied verklaar as gevolg van die volgehoue droogte. Gift of the Givers het reeds in Julie 2017 begin om[...]

By Specialist Writer|31st March 2020|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Nuus|Tags: , |
Go to Top