gholfdag
VKB en verskaffers span saam om rekordbedrag vir VL se veiligheid te skenk
Die geld wat ingesamel is, is nie uit boere vir boere nie. Dit is uit die ondersteunende bedryf ter wille van boere se veiligheid. So sĂȘ Koos Janse van Rensburg, besturende direkteur van die VKB-groep, oor die rekordbedrag wat op 11 April 2019 vir Vrystaat Landbou (VL) se veiligheid[...]