Eskom verhogings

Landbou sal nie 20,5% Eskom verhoging oorleef nie!

“Dit is onaanvaarbaar dat verliese deur Eskom wat weens korrupsie veroorsaak is, van betalende kliënte verhaal word," sê Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL). Die organisasie se reaksie volg op ESKOM se versoek aan NERSA om elektrisiteitskostes vanaf 1 April 2022 met 20,5% te verhoog. Wilken het verwys[...]

By Specialist Writer|15th December 2021|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top