ekonomiese prestasie
SA se ekonomiese prestasie in 2020: Landbou ’n baken van hoop
Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) het pas die BBP-syfers vir die finale kwartaal van 2020 vrygestel – ’n sober oorsig van die jaar. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het met ’n indrukwekkende 6,3% in die laaste kwartaal van 2020 gegroei, ten spyte van die tweede Covid-19-golf. Vir die jaar in geheel het[...]