eiendomme
TLU SA oorweeg belasting-boikot oor onredelike verhogings van eiendomswaarde
TLU SA ondersoek die moontlikheid om munisipale belasting te boikot indien die regering voortgaan met onredelike verhogings van die waarde van eiendomme.Munisipaliteite regoor die land is in die proses om eiendomme te inspekteer vir algemene of aanvullende waardasierolle. Die waarde van die eiendom bepaal ook die tarief wat op[...]