Eenstop-diens
Scania SA: Voluit na volhoubaarheid
“By Scania gaan dit vir ons oor waardes, respek vir die medemens, ՚n kultuur van dienslewering en om ons kliënte eerste te stel.” Aan die woord is Erik Bergvall, die nuwe besturende direkteur van Scania in Suider-Afrika. Erik se loopbaan by Scania het vyftien jaar gelede begin toe hy[...]