Dirk gallowitz
Toyota se nuwe Landcruiser Prado tuis in veld en op die langpad
Toyota het einde laasjaar sy 2014 Land Cruiser Prado in die woestynduine van Namibië bekendgestel. Ons het laasmaand die drie liter diesel outomatiese model in die luukser VX afwerking vir ‘n week onder hande gehad.