Datsun

Datsun 'Go' in SA

Datsun het so pas sy terugkeer op Suid Afrikaanse paaie gemaak met die bekendstelling van die klein ‘GO’ motortjie. Die naam is afgelei van die eerste Datsun, die “DAT-Go” wat gedurende 1914 in Japan bekendgestel is.

By Specialist Writer|13th November 2014|Categories: Wheels|Tags: , , , |
0
Go to Top