damme
Bewaar water: Staalboer bied die beste diens en dam vir jou plaas
Die beste manier om water te bewaar is Staalboer se damme. So sê Bertus Greeff en sy pa, Gerhard, van die plaas Kleyne Wolvegat buite Caledon. “Ek was baie in my skik met die gehalte van Staalboer se damme en met hulle flink, professionele diens,” sê Gerhard. Vir sulke[...]