Cronin
Cronin bevestig bekommernisse oor Onteieningswet
Die Onteieningswysigingswet is ’n aanval op elke individu se eiendomsreg. Hierdie impak is reeds in 2013 deur Jeremy Cronin, voormalige adjunk-minister van Openbare Werke, tydens ‘n debat op die KykNet program RobinsonRegstreeks bevestig. Vrystaat Landbou (VL) het die afgelope Vrydag ’n voorlopige verslag bekend gestel waarin die organisasie die[...]