CJ Louw
Waarom is die behoorlike ontwikkeling van ‘n ooi se plasenta so belangrik?
Deur CJ (Bom) Louw, NWKV Produksie-adviseur, Suid-Vrystaat en KwaZulu Natal Die ontwikkeling en grootte van die plasenta word tussen dag 30 en dag 90 van dragtigheid bepaal. Die plasenta skei die hormoon estradiol af, wat die uier voorberei op melkklierontwikkeling. Die ontwikkeling van die uier gedurende laatdragtigheid sal die[...]