Chevrolet Trailblazer 2017
2017 Chevrolet Trailbazer: Opgekikker buite en vars binne
Met Toyota se nuwe Fortuner wat harte op ‘n gallop wen, moes Chev iets doen om meer kopers te lok na sy Trailblazer es-joe-wee. Dit is nie net Hillary en Donald wat mekaar têkkel nie, Zumpta en Thuli is in die kryt en dit terwyl die geveg om markaandeel[...]