brandstofheffings

AgriSA en Agbiz verwelkom uitgebreide verligting van brandstofheffings en waarsku oor toenemende risiko’s vir winter- en somergewasproduksie

AgriSA en Agbiz verwelkom die regering se besluit om die tydelike brandstofheffingsverligtings-maatreëls tot Mei en Junie 2026 uit te brei en te faseer. Die ingryping bied belangrike korttermyn-kosteverligting aan boere en verbruikers te midde van volgehoue wêreldwye olieprysvolatiliteit. Beide organisasies waarsku egter dat die verligting, hoewel nodig, nie die[...]

By Spesialisskrywer|3rd May 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top