Boere in Nood
Elke bietjie hulp is ‘n druppel in die droogte-emmer.
Die droogtekrisis is besig om geweldige afmetings aan te neem en alhoewel daar oor die naweek reën oor groot gedeeltes van die land geval het, kan landbou op sy knieë gedwing word as daar nie ingegryp word nie.Boere het self die leiding geneem met ‘n organisasie, Boere in Nood,[...]