boerderygemeenskap

Engen en Agri SA vat hande om hulp aan SA se boere te bied

Boerderygemeenskappe oor die land heen word ernstig geraak deur verwoestende droogtetoestande, en daarom het Engen ‘n vennootskap met Agri SA gesluit om deur produkverkope ‘n bydrae te maak tot die Droogtehulpfonds en sodoende te verseker dat plase in produksie bly en dat werksgeleenthede en voedselsekerheid beskerm word. Vir elke[...]

By Specialist Writer|14th May 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
0
Go to Top