Biofarm
Ry minder, boer meer … met Biofarm
‘n Nare frustrasie in die boer se lewe is die werklikheid van Murphy se wet wat lui: Maak nie saak wat jy moet doen nie; daar is altyd iets anders wat jy eers moet doen. Die kalwers sukkel met loopmae, dit is tyd om die hoenders se entstof aan[...]