besproeiingsektor

Agri SA verwelkom kleiner toename in rouwaterkoste vir besproeiingsektor

Agri SA verwelkom die kleiner rouwaterprystoenames wat die Departement van Water en Sanitasie voorgestel het vir die besproeiingsektor vir die 2021/2022 finansiële jaar. Die departement het sy voorgestelde rouwatertariefstygings tydens ‘n virtuele vergadering met nasionale belanghebbendes op 20 Augustus 2020 voorgehou. Die departement sal nou by Minister Lindiwe Sisulu,[...]

By Specialist Writer|21st August 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top