beleidserkerheid
SONA: Vrystaat Landbou – Ons het beleidsekerheid en goeie bestuur nodig!
Vrystaat Landbou (VL) beskou die komende staatsrede (SONA) as 'n geleentheid vir die regering om sy beleide en doelstellings te herbelyn met dit wat landbou en die breƫr ekonomie nodig het om te herstel en werk vir almal te skep. Slegte beleid soos onteiening sonder vergoeding (OSV) is 'n[...]