beesboere
Beesboere vind baat by Reinke-besproeiing
Besproeiing is nie net vir graanboere nie. Enige beesboer kan ook daarby baat vind. Om voer vir diere aan te koop is dikwels baie duur, en kan jou winsgewendheid negatief beïnvloed. Verder veroorsaak die aankoop van voer ook dat die boer dikwels uitgelewer is aan wisselings in die prys[...]