bees
Beesvleisinvoere daal
Altesaam 334 ton beesvleis is in Februarie 2020 ingevoer. Dit verteenwoordig ‘n daling van 34,5% vergeleke met Februarie 2019, volgens Agri Inspect. Die vry aan boord prys vir Februarie 2020 was R44,36 p/kg in vergelyking met R36,08 p/kg in Februaie 2019. Dit verteenwoordig ‘n styging van 18,66% in die[...]