Artikel 25 van grondwet
VL en Cope bespreek Artikel 25 van Grondwet
Vrystaat Landbou (VL) het ten doel om ’n veilige en volhoubare landbou-omgewing in belang van landbou in die Vrystaat te bevorder en werk saam met alle partye om hierdie doel te verwesenlik. In die lig hiervan brei die organisasie sy netwerk van belanghebbendes deur verskeie inisiatiewe uit, alles om[...]