Agri’s got Talent wenner

Mbulelo Sikade sing die kroon los by Agri’s got Talent

Mbulelo Sikade, ’n algemene landbouwerker van Diemersfontein Landgoed buite Wellington, het Vrydagaand die vierde wenner van Agri’s got Talent geword, toe hy die beoordelaars en ondersteuners se harte verower het met sy towerstem en lewendige verhoogpersoonlikheid tydens ’n glansgeleentheid in die Paarl. Sikade wat vroeër nie kon glo dat[...]

By Benine Ackermann|7th August 2017|Categories: News|Tags: , , |
Go to Top