Agri-Expo livestock
Wes-Kaap se grootste konynskou by Agri-Expo Livestock
Meer as 15 verskillende konynrasse sal vanjaar te sien wees by die Lente-kampioenskapskou van die Kaapse Konynklub. Die Lenteskou is die grootste konynskou in die Wes-Kaap en is vanjaar ‘n nasionale skou. Die skou word vir die tweede agtereenvolgende jaar by Agri-Expo Livestock, van 11 tot 13 Oktober 2018,[...]
Agri-Expo Livestock huisves 20ste SA Holstein Nasionale Kampioenskappe
Die Nasionale Kampioenskappe van die SA Holstein-beestelersgenootskap vind vanjaar van Donderdag 11 tot Saterdag 13 Oktober by Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch plaas. Dit is die 20ste keer dat die kampioenskappe aangebied word, maar slegs vir die derde keer in die Wes-Kaap in die 106-jarige bestaan van die[...]
Agri-Expo Livestock bemagtig melkbokboere
Melkbokboere, en enigeen wat in kleinveesuiwel belangstel, kan vanjaar weer gratis by kenners kom kers opsteek by die vyfde jaarlikse Melkbokinligtingsdag op Donderdag 11 Oktober 2018 tydens Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch. Volgens Breyton Milford, operasionele bestuurder van Agri-Expo, is die inligtingsdag een van dié landbougenootskap se projekte[...]
2 500 leerders by Agri-Expo Livestock verwag
Sowat 2 500 leerders sal in Oktober vanjaar die plaaslewe van nader leer ken danksy ‘n dinamiese landbou opvoedkundige program by Agri-Expo Livestock, ‘n wêreldklastentoonstelling van die vee- en suiwelbedryf, wat van Donderdag 11 tot Saterdag 13 Oktober 2018 op Sandringham buite Stellenbosch aangebied word. Meer as 7 000 laer-[...]