Afrison
Afrison wys waartoe Suid-Afrikaanse ingenieursvernuf in staat is
Toe die Springbokke op Saterdag 11 Julie 2026 vir Skotland op Loftus Versfeld uitdraf, was daar meer as net 'n internasionale toetswedstryd op die spel. Vir die eerste keer in die geskiedenis van hierdie ikoniese stadion het ondersteuners 'n indrukwekkende LED-ligvertoning voor afskop én weer tydens rustyd beleef –[...]