Afriq Water
Afriq Water verwelkom hulle derdegeslag bestuurders
Daar is min entiteite in die sakewêreld wat soveel vertroue inboesem soos ’n familie-onderneming. Elke lid in hierdie span het ’n persoonlike belang by die projek en weet dat sy/haar bydrae ’n lewenslange belegging is. “Elkeen van ons kyk nie na Afriq Water om te sien wat dit vir[...]
Afriq Water dink eerste aan die boer
Begrip vir alle boere se omstandighede het Afriq Water gelei om kostedoeltreffende besproeiingspakkette saam te stel wat enige boer of persoon wat sy eie groente kweek, in staat stel om ’n voet in die besproeiingsdeur te kry. “Met die gespesialiseerde gewasse wat ons vandag kry en met die besproeiingsmetodes[...]