700-Vragmotorreeks
Video: Hino se 700-vragmotorreeks, meer as net ‘n vragmotor
Die Hino 700-vragmotorreeks is een van die mees gevorderde vragmotorreekse op die mark. Die trokke verseker nie net dat jou vrag, jou bestuurder en jou trok veilig by sy bestemming kom nie, maar ook weer veilig terug. Die Hino 700-reeks is propvol veiligheidskenmerke om te verseker dat die trok,[...]