50% grond
Boere staan saam oor eiendomsreg
Boere verwerp die ANC se 50%-gronddeelplan. Mnr Louis Meintjies, president van TLU SA het na afloop van ‘n inligtingstoer deur ‘n groot deel van die land gesê die boere wat hulle gesien het, staan sterk op die vryemarkbeginsel en die beginsel van private besitreg.Hy sê : “As deel van[...]