25 jaar
ProAgri: So groei ons
’n Mens wat 25 jaar oud is, is maar pas deur grootword met sy doeke-, kruip-, speel-, emosionele en hormoonfase, en sien nog met sterre in die oë uit na ’n blink toekoms wat voorlê. Dis troutyd, ’n loopbaan (of twee!) wat wag, kinders, huise, karre, vakansies, nog ’n[...]