1659-erepenning

Wie ontvang vanjaar se gesogte 1659-erepenning?

Die toekenning van die gesogte 1659-erepenning aan ‘n wyn-ikoon is elke jaar ‘n besonderse hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse wynkalender. Die Wynoesherdenking is ‘n glansgeleentheid wat vanjaar op Donderdag 6 Februarie 2020 op Groot Constantia-landgoed, die oudste wynproduserende landgoed in Suid-Afrika, plaasvind.  Die prestige 1659-toekenning word reeds sedert 1974 aan[...]

By Specialist Writer|9th January 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top