Categories: Artikels, HulpbronbestuurPublished On: 5th January 2023

Corteva Agriscience™: Kweek vooruitgaan bring boere en oesbeskerming bymekaar

By 1 min read
134 words

Corteva_PromeSpray(115)

Corteva Agriscience™ is ‘n toegewyde landbouonderneming wat daarop fokus om produsente te ondersteun om elke seisoen die meeste uit elke hektaar te haal.

Ons oplossings verhoog produktiwiteit en winsgewendheid, en verbeter omgewingsuitkomste wat vooruitgang vir almal verseker.  Ons waarde-aanbod is omvattend: geteikende saadteling, saadbehandeling en gewasbeskerming gerugsteun deur ons bekroonde agronomiese span.

Ons is daartoe verbind om toenemend navorsing- en ontwikkeling te prioritiseer en trek voordeel uit ons wêreldwye netwerk om kundigheid en oplossings in Suid-Afrika te bied. Dit sluit laboratoriums en veld- en navorsingstasies in, asook die wêreldklas talente van meer as

5 000 wetenskaplikes versprei oor 130 lande.

Hier vir boere.  Hier ten goede.

Kliek hier om die produk op Agri4all te sien

Meer inligting is beskikbaar by www.corteva.co.za. Volg Corteva Agriscience op Facebook, Twitter, en Instagram.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0