Categories: NewsPublished On: 9th November 2017

Wolmark styg met 0,8%

By 1 min read
199 words
wol

wol

Op die 12de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +0,8% gestyg en op 19495c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 35,73% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      24173  (+0,2%)              21 µ      17744   (+0,9%)

19 µ      21789  (+2,4%)              22 µ      16718   (+0,6%)

20 µ      19069  (-0,5%)               23 µ      15807   (+0,8%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (Ltd) 3 016 bale), Standard Wool (2 475 bale) Tianyu S A Pty (Ltd) (1 805 bale) . Van die 9 700 bale wat aangebied is, is 9 643 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. PK Engelbrecht Aliwal-Noord AH MWF4S.81 16.8µ 75,9% 34 21300c
2. NC Pringle Adelaide BFFH MWF4S.72 15.4µ 71,6% 47 20910c
3. NC Pringle Adelaide AFFH MWF4S.85 15.9µ 70,8% 45 20900c
4. DH Currie Farming Trust Cathcart BH MWF4E.72 16.9µ 74,1% 41 20880c
5. Fonteinplaas Boerdery Sutherland AMY MF3E.77 17.7µ 74,7% 41 20830c
6. DH Currie Farming Trust Cathcart AH MWF4E.88 17.2µ 74,4% 50 20770c
7. Fonteinplaas Boerdery Sutherland BMY MF3E.72 16.7µ 73,2% 38 20610c
8. DW Wardle Stutterheim BH MWF4S.78 16.7µ 71,6% 38 20390c
9. Loots en Loots Boerdery (Pty) Adelaide BH MWF4S.102 17.3µ 72,5% 42 20100c
10. DW Wardle Stutterheim AH MWF4S.94 17.4µ 72,0% 42 19980c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling katalogus P1317 sal op 15 November 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0