wool
Wolmark daal
Op die 3de veiling van die 2020/2021 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 9,9% gedaal en op 11858c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ) SWP*[...]
Wolmark daal weer
Op die 2de veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 4,1% gedaal en op 13168c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark daal
Op die 1ste veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met -5,7% gedaal en op 13738c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg
Op die 31ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,3% gestyg en op 14436c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark daal
Op die 29ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 4,2% gedaal en op 14233c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]