spilpuntbesproeiing
Spilpuntbesproeiing spesiaal vir jou: Reinke ontwerp unieke stelsels om by elke boer se plaas te pas
’n Boer moet altyd kyk waar hy kan bespaar. Dit is nie in ’n boer se aard om te mors nie, veral nie met iets so kosbaar soos krag of water nie. Reinke is dit met die boere eens en daarom probeer hulle altyd om die boer te help[...]