Hino
Hino se nuwe “Wide Cab” 500-reeks is slaggereed vir die plaas
Goeie nuus vir boere is dat hulle nie die tweede beste hoef te koop nie – Hino se monteringsaanleg in Durban is oorgehaal om produksie van die gewilde nuwe Hino 500-wyekajuittrok te vermeerder as die aanvraag dit noodsaak. Ons het in Oktober vertel van die splinternuwe jas wat Hino[...]
Many new truck models launched at Futuroad expo
The truck industry in South Africa is certainly optimistic about the future, judging by the launch activity on the opening day of Futuroad, the truck and bus show which is co-located with Automechanika Johannesburg at Expo Centre, Nasrec. Several of the new models were launched by comparative newcomers to[...]
Hino-vragmotor na 2,3-miljoen km steeds in die tuig
“Two Bar” is die gepaste bynaam vir Namlog se Hino 500-reeks 1324-vragdraer wat meer as 2,3-miljoen kilometer gery het sedert dit in 2009 splinternuut aangekoop is. Die vragmotor dra sy ouderdom goed, want dit lyk nie soos ‘n trok wat al so ver gery het nie. Die afstand is[...]
Hino Midrand weer Handelaar van die Jaar
Hino Midrand, een van die ses Hino-handelaars in die Bidvest McCarthy Group, is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die Handelaar van die Jaar. Midrand was een van drie handelaars wat meer as 200 trokke in 2016 verkoop het, ‘n groot prestasie in moeilike omstandighede. Kliënte het gemiddeld[...]