Categories: NuusPublished On: 6th November 2024

Wolmark styg met 0,1%

By 0 min read

Screenshot-2023-01-13-072900

Op die 11de veiling van die 2024/2025 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (2 035 bale), BKB Pinnacle Fibres (1 699 bale), Standard Wool (1 479 bale). Van die 5 010 bale wat aangebied was, is 4 771 bale verkoop (95%)

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

BKB TOP 10 NASIONAAL

Die volgende veiling is geskeduleer vir 13 November 2024.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0