Werk nog steeds
As die ou staatmaker nie meer sy man in die land kan staan nie, doen hy steeds diens om mooi te lyk by die hek.
Jy kan ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong wen. Stuur vir ons ‘n interessante plaasnaam wat jy gesien het of ‘n foto van ‘n interessante plaasnaambord of kennisgewing. Stuur dit gemerk Boersenaam na oppiestoep@mweb.co.za.