Categories: NewsPublished On: 27th July 2011

Wen-met-‘n-naam!—Woensdag,-27-Julie

By 1 min read
87 words

BJ de Klerk van Makwassie wen ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met sy bydrae: My pa se plasie langs die Klerksdorp-dam se naam was “Spook en Spartel”. Mnr De Klerk het ook die volgende interessante kennisgewings ingestuur:

Jy kan ook ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong wen. Stuur vir ons ‘n interessante plaasnaam wat jy gesien het of ‘n foto van in interessante plaasnaambord of kennisgewing  aan oppiestoep@mweb.co.za. Onthou om jou posadres in te sluit.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0