Categories: NewsPublished On: 13th July 2011

Vlakreus!

By 0 min read
53 words
 
Nicolas de Souza net hierdie reuse vlakvark eiehandig met sy 308 op die plaas, Steenbokpan, naby Thabazimbi platgetrek. Die knewel het 132 kg geweeg. Jaco van Zyl het die foto ingestuur.
 
Stuur vir ons ‘n foto van iets interessant of mooi op jou plaas na oppiestoep@mweb.co.za. Merk dit Boer-se-plaas.
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0