Categories: NewsPublished On: 28th May 2010

Tramirloc-fnuik-veediefstal

By 1 min read

NogTramirloc-fnuik-veediefstal/p>

Hierdie produk staan bekend as die BasisVeldstasie of ProTagTor-stelsel. Dit vervang die uitgebreide (plaaslike netwerk-) stelsel met ’n makliker bestuurbare en installeerbare stelsel.

Die belangrikste verbetering is dat die BasisVeldstasie-stelsel die Internet as plaaslike netwerk gebuik en daarom word die koste van Tramirloc se veediefstal-voorkomingstelsel dramaties gesny.

Van die gelukkige boere is:

• Tot Briers-Louw  (Wellington – Wes-Kaap): 9 diewe op heterdaad gevang – boer weer met vee op grond waar hy vir jare dit nie kon waag nie.

Mike Wienand en sy bestuurder, Jake Coetzee (Oos-Kaap):  2 diewe gevang oor Paasnaweek.

• Kobus Muller (Frankfort,  Vrystaat): 1 000 skaap per jaar aan diefstal verloor – binne twee weke vandat sy stelsel geïnstalleer is, is sy stelsel betaal uit suksesvolle diefstalvoorkoming.

• Russel Painter (Oos-Kaap): Reageer op alarms, vind skape vasgemaak, maar nog nie geslag.

• Jaco Basson (Malmesbury): Diefstal het op plaas gestop sedert stelsel ses maande gelede geïnstalleer is.

Neels Roos (Clarens, Vrystaat): Meer as honderdduisende rand per jaar verloor. In 2009 tot 87 beeste  verloor.  ProTagTor in Augustus ’09 geïnstalleer – sedertdien nog nie weer enkele diefstal.

Juliet Scott  (Mafikeng, Noordwes): Veediefstal gestop sedert stelsel 8 maande gelede
  geïnstalleer is.

In hierdie stadium skakel minstens twee tot drie boere elke week vir ons om dankie te sê vir diewe gevang of veediefstal voorkom.

Skakel Tramirloc vandag by 079-526-7232 of besoek www.protagtor.co.za vir meer
inligting om veediefstal op jou plaas te fnuik.
 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0