Categories: NewsPublished On: 29th June 2010

Tecquin-Polydropper:-Die-helfte-van-die-prys;-tien-keer-die-waarde!

By 1 min read

Nooit weer hoef jy te sukkel met slordige, ondoeltreffende draadheinings nie. Tecquin Polydroppers kos byna die helfte minder as staaldroppers en bied jou tien keer die waarde. Kyk net:

  • Tecquin Polydroppers is lig en maklik om te vervoer en te hanteer.
  • Tecquin Polydroppers is maklik om mee te werk.
  • Tecquin Polydroppers is dik genoeg om jou doringdrade ekstra styf te trek met die vasmaakslag.
  • Tecquin Polydroppers is geskik vir elektriese heinings sonder die nodigheid van isolators.
  • Tecquin Polydroppers beseer nie diere nie.
  • Tecquin Polydroppers buig terug na hulle oorspronklike vorm as diere daarteen stamp, sodat dit altyd netjies lyk en doeltreffend werk.
  • Tecquin Polydroppers is brandtraag.
  • Tecquin Polydroppers is UV-bestand.
  • Tecquin Polydroppers is roesvry.
  • Omdat Tecquin Polydroppers nie van metaal gemaak is nie, word dit nie gesteel nie.

Moenie jou met namaaksels laat mislei nie. Tecquin Polydroppers is net verkrygbaar vanaf Tecquin Polydroppers in Brits. Praat met Etienne by 083 326 6789 of 012-250-1661.

Aflewering is landwyd beskikbaar teen ’n koste wat afhang van die grootte van die bestelling.

Tecquin Polydroppers maak nou ook droppers van 50 mm spesiaal vir  voerkrale.


 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0